My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Plekname van Suider-Afrika deur Peter Raper, Lucie Moller & Theodorus du Plessis

Write a review
R 495.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Desember 2020 

Hierdie nuttige naslaanwerk, 'n aangepaste en bygewerkte weergawe van die vierde uitgawe van die 'Dictionary of Southern African Place Names', bevat die omvangrykste naamlys van Suider-Afrikaanse dorpe, stede, spoorwegstasies, berge, riviere, strande en ander entiteite. Die meer as 9000 kort inskrywings inkorporeer data van bronne van tot langer as 500 jaar gelede. Die boek bevat nie net feite oor die oorsprong van plekname nie, maar is 'n skatkis van ander interessante inligting soos alternatiewe name en die jongste naamsveranderinge.
Plekname van Suider-Afrika is meer as net 'n naslaanwerk; dit bied insig in die ontstaan van plekke, hul inwoners, geskiedenis, gewoontes en waardes.