My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Regte-Egte Raaisels deur Susan Martineau

Write a review
R 175.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Mei 2020 

Almal hou van ’n lekker raaisel. In Regte-­egte Raaisels kan jy lees oor die grootste kopkrappers in die geskiedenis.

Lees die verstommende stories oor die raaisels en kyk dan na elkeen se raaiseldossier. Jy sal die feite oor wat regtig gebeur het, kan nagaan en in die voetspore volg van die kenners wat ondersoek instel.

Lees ook die verklarings van ooggetuies en ander interessante feite oor die spesifieke raaisel. Die kaarte in die dossier wys ook vir jou waar in die wêreld die raaisel gebeur het. Boonop is daar by elke raaisel 'n nuwe raaiselwoord en ’n volledige lys op die laaste bladsy van die raaiselwoorde wat in die boek gebruik word.

Die raaisels wat ondersoek word, wissel van narige, harige gediertes, vreemde vlieënde voorwerpe tot monsters uit die dieptes.

Daar is 11 raaisels om te ondersoek en sommige van die raaiseldossiers verskaf wenke vir jou eie opvolgondersoeke!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.