My Cart

Close

Seks, leuens en die Internet deur Erla-Mari Diedericks

 

R 280.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Julie 2019

’n Prins op ’n wit perd kan nie alles heel maak nie.

“Wil jy sien waar baie mense se ewigheid eindig? In ’n egskeidingshof.”

 As jy ’n boek verwag deur ’n volmaakte, pyn-in-die-gat prinses oor hoe om liefde en kalmte te vind, soek dan verder.

Seks, leuens en die internet is ’n rou, eerlike vertelling deur ’n vrou wie se hart gebreek is, maar weier om moed op te gee. Op 50 lyk al die prinse en perde bra gehawend, maar vasbeslote durf sy die wilde wêreld van aanlyn afsprake aan, moedig op soek na haar sielsgenoot. In haar soektog kom sy alles teë – van die armes van gees tot die armes van vlees. En dit alles te midde van menopouse, skete en plooie.

Hierdie boek gaan oor die soeke na die self en die oeroue stryd tussen die brein en die hart. Die vraag is net: Wie gaan dié keer wen?  

Standard delivery terms apply.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list