My Cart

Close

Soek die paadjie! Vlak 1 deur Éditions Caramel

 

R 110.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 02/19

Met hierdie opwindende aktiwiteitsboek soek die kind nie net die regte pad deur elke doolhof nie, maar leer ook speel-speel tel. Die pen word gebruik om die regte hoeveelheid items in die sirkels neer te skryf en die skoonveepapier maak dit maklik om ’n fout uit te vee en oor te begin. ’n Reuse-plakkaat word ingesluit!

We can unfortunately not guarantee delivery in the month of publication as there may printing delays that are out of our control. Please expect a few weeks delay on pre-orders. 

Standard delivery terms apply.

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list