My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Tippie Leer My Lees: Plakker-en Aktiwiteitsboek deur José Palmer & Reinette Lombard

Write a review
R 185.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020

 

Ontmoet vir Tippie - 'n liefdevolle olifantjie wat graag die besondere in die alledaagse soek. Tippie is mal daaroor om saam met sy vriende te leer en ontdek. 

Deel hierdie boek met jou kind om kreatititeit en fyn motoriese vaardighede te oefen en verbeelding aan te wakker. Daar is 'n verskeidenheid prettige en kleurvolle aktiwiteite wat die ontwikkeling van aktiewe dellname en konsentrasie sal ondersteun.

Hierdie boek bevat 40 bladsye aktiwiteite en 4 bladsy plakkers.