My Cart

Close

Trompie - Omnibus 8 deur Topsy Smith

 

R 160.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA.

Publikasiedatum: Maart 2020 

Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories.

Die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit en Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken.

Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan.

Standaard afleweringsterme is van toepassing. 

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list