My Cart

Close

Wreed én Mooi is die Dood deur Tobie Wiese

 

R 240.00 R 270.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: Mei 2019

Van die oomblik wat ons gebore word, begin ons ook te sterf.

Maar al is die dood een van die algemeenste menslike gebeurtenisse, vermy die meeste mense om daaroor te dink of te praat. Wreed én mooi is die dood - met bydraes deur top Afrikaanse skrywers - probeer hierdie stilte te verbreek.

Standard delivery terms apply. 

Back To Top Sellers

Hello You!

Join our mailing list