Voetspore in Suid-Afrika: ’n Reisgids deur Johan Badenhorst

Regular
R 295.00
Sale
R 295.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: September 2020 

In 2019 het die Voetsporemanne hulle dertiende ekspedisie aangepak. Hierdie keer het hulle hul paspoorte by die huis gelos en net in Suid-Afrika gereis. Hulle het begin in die Kalahari en daarvandaan ’n draai gemaak in die Richtersveld, Namakwaland, Tankwa-Karoo, Klein-Karoo, Baviaanskloof, die Wildekus, suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal, om eSwatini, in die Wolkberge, die Limpopovallei en terug na die Kalahari. Benewens pragtige foto’s van die mooiste dele van ons land bevat hierdie reisgids ook: • Name en telefoonnommers van gidse in elke streek • 4x4-roetes • Akkommodasiebesonderhede • ’n Paklys • Afstande tussen dorpe • Inligting oor beskikbaarheid van vulstasies en gesondheidsorg • Wetenswaardighede