14 maal moord deur Daniël Lötter

Regular
R 295.00
Sale
R 295.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2021 

In hierdie opvolg op Daniël Lötter se eerste bundel moordverhale, 17 maal moord, wat einde 2020 by Protea Boekhuis verskyn het, vertel hy nog van Suid-Afrika se mees opspraakwekkende ware moordverhale in sy gemaklike en dikwels humoristies styl. Nuwe lewe word geblaas in die slagoffers sowel as oortreders wat Suid-Afrikaners destyds na hul asem laat snak en dié verhale laat verslind het.