My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Aanspreeklikheid deur Jaco Fouché

Write a review
R 285.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Mei 2020 

Jaco Diehl, 'n skrywer, woon op Hermanus. Hy werk aan 'n boek oor Napoleon se omstrede minister van polisie. Wanneer hy die getuie van 'n poging tot moord op sy buurvrou word, lei die voorval ander dade van geweld in: eers op Hermanus, maar later ook op Somerset-Wes en in Bellville, Kaapstad.

Sy lewe is aan die disintegreer, en dit lyk nie of hy regtig omgee nie.

Wat die leser wel weet, is dat hy gedagtes aan konflik en geweld soos liefdesherinneringe met hom saamdra. Die hoofkarakter sleur ons al dieper mee in 'n doolhof.

Wie is aanspreeklik vir die moorde om hom, en wat is die waarheid? Of word ook die waarheid 'n storie, 'n verdoeseling wat nes die "skrywerverteller" nie vertrou kan word nie?

Standaard afleweringsterme is van toepassing.