Aarde na firmament deur Lina Spies

Regular
R 154.00
Sale
R 154.00
Regular
R 220.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Maart 2022

Aarde na firmament:
Aarde na firmament is as ’t ware ’n pandemiebundel, waarvan die meeste gedigte in die inperkingstyd geskryf is. In die afsondering van
2020 en 2021 het Lina Spies ’n hernude band met die aarde gevoel en dikwels troos gevind by haar geliefde kat, Mouschi. In die drie
pandemiegedigte prys sy die manier waarop diere die aarde plek-plek as habitat heringeneem het eerder as om te fokus op die verskrikking
van die virus en die noodwendige eensaamheid en vervreemding van medemens, familie en vriende.