My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Anderman se vrou deur Chris Karsten

Write a review
R 310.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: November 2019

Twee jaar ná die dood van die reeksmoordenaar Jack Niemand is daar steeds raaisels wat by Wim Kellerman spook. Wim en Portis praat min daaroor by hulle skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar albei wonder steeds wat het geword van Portis se vyf vermiste jeugvriende? En wat van Simon Pope en sy vrou se oorskot? 
Wim wéét sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Hy vlieg Kanada toe, agter "skoenlappers" aan. Maar eintlik gaan soek hy die meesterbrein agter die verdwyning van Portis se jeugvriende.