Angola Reisjoernaal deur Esther Bedenhorts

Regular
R 300.00
Sale
R 300.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale alfewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2021

Die reis op soek na antwoorde begin in Augustus 2018 met 'n toer deur Angola. Die ongenaakbare terrein en taal hindernisse in Angola, maak toerlede aangewese op mekaar. Ek begin soldate kameradrie verstaan.
In Angola het die nasionale parke sonder diere, armoede, die nuwe kolonialiseerders van Afrika en die sigbare sowel as die onsigbare littekens van oorloe, 'n groot indruk op my gemaak. Die deure na die gebeure in die verlede moes oopgesluit word. Soldate se wedervaringsmoet gedeel word.