Antoinette sê deur Antoinette Pienaar

Regular
R 200.00
Sale
R 200.00
Regular
R 250.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Email me when this is available

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: September 2021 

Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie herken of as ’n storie ’n spieël word vir n groot gebeurtenis in my lewe, help dit my om getuie te word van my eie lewe. Hierdie kortverhale vertel die stories wat op ons werf op Theefontein uitspeel, stories oor my kinderdae op Carnarvon, stories oor kwaai kalkoene, stories oor die son as hy sambokslaan op ons sinkdakke, stories oor hoe mens die weer vir weke ‘’lees’’ op die uitkyk vir reën en stories oor die baldadige vreugde as die Blou Dak se Baas ’n slag sy gieter oor die vlaktes en die berge laat leegloop. Hierdie stories, wat weekliks op RSG verskyn, is soos suikerklontjies. Sit een in jou sak, en vind jou eie Theefontein. - Amoré Bekker – RSG