My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Anton Goosen deur Hanlie Retief

Write a review
R 290.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Junie 2020

Hierdie boek is rock ’n roll in die binnewêreld van die legendariese musikant en liedjieskrywer Anton Goosen.

Die bekroonde joernalis Hanlie Retief vertel Goosen se buitengewone lewensverhaal – van sy grootwordjare in die Vrystaat, sukses en roem, die MusiekenLiriekera, die lewe op die langpad, sensuur, hoogtepunte en teleurstellings . . . tot waar die vader van Afrikaanse Rock vandag 'n terugblik gee op sy merkwaardige lewe.

Sy verhaal is nou verweef met die land se geskiedenis en vol kleurvolle karakters soos Koos Kombuis, Sonja Heroldt, Johannes Kerkorrel, Lucas Maree en Breyten Breytenbach.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.