My Cart

Close

Asterix en Die Feesmaaltyd 05 deur René Goscinny & Albert Uderzo

R 130.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: November 2011

Die Romeine rig 'n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan 'n weddenskap aan dat hy en Obelix die ganse Gallie sal toer en delikatessen uit dorpe sal saambring as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!
Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list