My Cart

Close

Asterix en die Verlore Papirusrol 36 by René Goscinny & Albert Uderzo

R 130.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasie Datum: Oktober 2015

Caesar het ’n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese Oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se “Kommentare oor die Galliese Oorlog” nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallië nie mag weet nie, en wat die HELE RYK GAAN SKUD? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met ’n papirusrol onder die arm, is die gort gaar!

Asterix en die verlore papirusrol is die 36de boek in die gewilde Asterix-reeks.

Standard delivery terms apply.

Hello You!

Join our mailing list