My Cart

Close

Asterix en Die Goue Sekel 02 by René Goscinny

R 130.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.

Publikasiedatum: 12/12

Kasterolix, die druiïde, se goue sekel het gebreek en hy het dringend 'n nuwe een nodig om voëlent vir sy towerdoepa te sny. Klinx-Klinx die sekelmaker is egter ontvoer en dis Asterix en Obelix se taak om hom uit die kloue van die sekelsindikaat te red.
Asterix en die goue sekel is die tweede boek in die Afrikaanse vertaling van die gewilde Asterix-reeks.

2 - 14 days delivery.

Out of stock items can be ordered. Contact us at robyn@uppercasebooks.co.za to place your order

Hello You!

Join our mailing list