Asterix en die Gote 03 by René Goscinny

R 130.00
FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R500.00.
Publikasie Datum: 6/13
Oeps, dit het weer gebeur: Kasterolix is ontvoer. Hierdie keer deur 'n wilde bende Gote. Asterix en Obelix moet inderhaas die grens na Germanië oorsteek om hul geliefde druïde te bevry. Maar in die proses om Kasterolix te red, veroorsaak Asterix en Obelix 'n hele reeks bende-oorloë onder die Gote. Asterix en die Gote is die derde boek in die gewilde Asterix-reeks
Standard delivery terms apply
Out of stock items can be ordered. Contact us at robyn@uppercasebooks.co.za to place your order