My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

ATKV Filmverse

R 125.00
Quantity
- +

National shipping 3-5 days!

12 Afrikaanse gedigte is deur 12 animasiekunstenaars, of groepe kunstenaars, geanimeer en daarna is dié 12 gedigte ook vertaal en die klankbane van die animasiefilms oorgeklank in Engels, Zoeloe en Sesotho. Diek Grobler is die kreatiewe regisseur en die uitvoerende vervaardiger vir die ATKV is Nita Cronjé.

Snitlys:

  1. My mamma is bossies (Jeanne Goosen geanimeer deur Naomi van Niekerk)
  2. Geel walvis (Nathan Trantaal geanimeer deur Alida Bothma)
  3. Stad in die mis (DJ Opperman geanimeer deur Jac en Wessel Hamman)
  4. Busrit in die aand (Elisabeth Eybers geanimeer deur Arnaud van Vliet)
  5. Perron (Andries Bezuidenhout deur Marinda geanimeer du Toit en Tessa Louw)
  6. Die berggaans het ‘n veer lat val (Boerneef geanimeer deur Erentia Bedeker)
  7. Afrikaan in Nederland (Heilna du Plooy geanimeer deur Hanno, Dewald en Roger van der Merwe)
  8. Nagte in die tuin van Spanje (Martjie Bosman geanimeer deur Theresa Jo Wessels)
  9. Smoke gets in your eyes (Joan Hambidge geanimeer deur katty vandenberghe en Anni Snyman)
  10. Groet (Marlise Joubert geanimeer deur Charles Badenhorst)
  11. Wisseling (Johann de Lange geanimeer deur Michèle Nigrini)
  12. Vir die voels (Ronelda S Kamfer geanimeer deur Diek Grobler)