My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Baby Touch: Goeienag deur LadyBird

Write a review
R 180.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Junie 2020 

Goeienag  maak deel uit van die kleurryke interaktiewe vat-en-voelspeelboekreeks. Dit is slaaptyd en jy en jou baba sê saam goeienag vir al die diere en dinge terwyl julle aan die verskillende teksture vat en voel en deur die interessante openinge kyk. Die kleure vervaag geleidelik van helder daglig tot donkerte namate die boek vorder, tot dit nag word en jou baba rustig aan die slaap val.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.