My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Baby Touch: Teenoorgesteldes deur Ladybird

Write a review
R 130.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Julie 2020

Teenoorgesteldes maak deel uit van hierdie kleurryke interaktiewe vat-en voelspeelboekreeks. Dié pragtige dikbandboek is uiters geskik vir klein handjies om te ontdek. Die vat-en-voel-strokies bevorder babas se sensoriese ontwikkeling en die babavriendelike woorde leer hulle terselfdertyd eenvoudige teenoorgestelde woorde, soos groot en klein, op en af, asook stadig en vinnig.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.