Bella se beste Maatjie deur Sylvia de Kock

Regular
R 190.00
Sale
R 190.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Februarie 2021 

Corgi’s het hulle eie manier van dinge doen. Dit is juis wat hulle so spesiaal maak, só dink Bella. Bella is op soek na die ideale maatjie. Sodra Nico, haar eienaar, weg is vir die dag, besef sy alles is stil en dinge moet nou lewe kry. Daarom begin sy na die allerbeste maatjie soek.
Sal sy ooit hierdie beste maatjie vind?