My Cart

Close

Bennie Boekwurm se mooiste sprokies deur Louise Smit

R 160.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 07/18

Sleuteltjie, sleuteljie, op sag satyn, laat tog ’n storie uit die boek verskyn! Kom luister saam na vyf van die wêreld se mooiste en gewildste sprokies: Die drie varkies, Jan en die boontjierank, Hansie en Grietjie, Die lelike eendjie en Repelsteeltjie. Dié klassieke verhale uit Bennie Boekwurm se groot sprokiesboek is ideaal vir voorlees met slaaptyd.

Standard delivery terms apply. 

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order. 

Hello You!

Join our mailing list