Blinkertjies in Pa se baard deur Marieta Nel

Regular
R 140.00
Sale
R 140.00
Regular
R 200.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Email me when this is available

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Maart 2022

’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur! In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Die versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum. ’n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.