My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Bloedbande deur Wilhelm Verwoerd

Write a review
R 315.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: Julie 2018

Na jare van versoeningswerk in Ierland wil Wilhelm Verwoerd vrede maak met sy eie omstrede familie. In sy soektog na begrip kom hy af op sy ouma, Betsie Verwoerd, se dagboeke, en voer hy openhartige gesprekke met swart vriende en met sy ma.

'n Intieme, openhartige blik op wat dit beteken om vandag in Suid-Afrika met integriteit te leef.

“Breek deur die kors van oppervlakkige waarhede - priemend eerlik.” Tobie Wiese

Standaard afleweringsterme is van toepassing.