Bot deur Carien Smith

Regular
R 182.00
Sale
R 182.00
Regular
R 260.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: April 2022 
 

Bot is ’n besonder tydige kortverhaalbundel, een met slim storievertel-handgrepe rondom talle brandpunte van ons wêreld: klimaatsverandering, kos- en waternood, verbruikerspatologie, vreemdelingehaat, afsondering, eensaamheid, “die ander”, gesins- en geslaggeweld, noem maar op!

Elemente van wetenskapsfiksie, fantasie, bespiegeling, die magiese en distopie word so onderhoudend ingespan dat die bundel eindelik ’n vars, heel eiesoortige staanplek in die Afrikaanse verhalewêreld kry.