Bottelnek breek bek deur Dianne Albertze
- Regular
- R 176.00
- Sale
- R 176.00
- Regular
- R 220.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: Junie 2022
Wanneer Dora en Washiela een oggend op Bellville-stasie wag vir ’n vriendin, gebeur iets wat hul lewe onherroeplik verander. Wat is huis? En waar lê die skeidslyn tussen bloed en water?
Dianne Du Toit Albertze se debuutroman, bottelnek breek bek, is ’n vlymskerp ondersoek na identiteit, na huis en behoort. Skreeusnaaks, opreg én hartverskeurend.