Charlie en die groot glashyser deur Roald Dahl

Regular
R 140.00
Sale
R 140.00
Regular
R 200.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Aug 2012

Charlie en Mnr Willy Wonka van Charlie en die Sjokoladefabriek is terug in nog 'n opwindende avontuur. Laas was hulle in die Glashyser besig om deur die fabriek te sweef. In hierdie storie bevind Mnr Wonka, Charlie en die hele Bucket-gesin hulself in die buitenste ruim!
Pragtige nuwe uitgawes van hierdie klassieke kinderboeke om Roald Dahl se 100ste verjaardag te herdenk.