My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Clint Fryer en die helde van Huis Hindernis 1: Soektog deur Anzil Kulsen (Word Aug 2021 Verwag)

Write a review
R 80.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Augustus 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!

In Die soektog besef die kinders alles is nie pluis nie. Eers kry hulle nie meer
iets soets om te eet nie en dan hoor hulle daar’s nie genoeg geld vir hulle om aan sportaktiwiteite deel te neem nie. Dis veral onregverdig omdat Verna
op pad was om aan die Nasionale Danskampioenskap deel te neem.
Die mislike Dedrei, die dogter van die welsyntannie, mag dan nog steeds
deelneem. Clint en sy maats besluit om ’n soektog te loods en uit te vind wat aangaan ...