Cowboy Koekemoer omnibus 5-in-1 deur Henry Ferriera & Alistair Ackermann

Regular
R 220.00
Sale
R 220.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Email me when this is available

Nasionale aflewering 3-5 dae

Publikasiedatum: Januarie 2022

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug! Met 'n 5-in-1 aflewering van die reeks is hulle gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook 'n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en die nuwe titel Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals. Hierdie reeks is ideaal vir beginner lesers; dit moedig ook teesinnige lesers aan om te lees deur 'n prettige storie met kleurvolle illustrasies te kombineer.