My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN THREE WEEKS. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Soutwatergogga deur Henry Ferreira en Alistair Ackermann (illus.)

Write a review
R 130.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Julie 2019

Heehah! Cowboy Koekemoer en Shorty is terug!

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug vir die vierde boek in die Cowboy Koekemoer-reeks. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ‘n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie.

Almal is te bang vir die soutwatergogga wat in die water leef. Almal behalwe Cowboy Koekemoer en Shorty, natuurlik. 

Standaard afleweringsterme is van toepassing.