My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Dagboek van ’n Dork 2: Stories van ’n Nie­-So-Gewilde Partytjiepop deur Rachel Renée Russell

Write a review
R 165.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Maart 2020 

Dagboek van 'n Dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het.

'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge. In Dagboek van 'n dork: Stories van 'n nie­-so-gewilde partytjiepop begin Nikki uiteindelik in haar nuwe skool aanpas.

Sy het twee supercool vriende en Brandon het haar uiteindelik begin raaksien. Maar MacKenzie spog dat sy saam met Brandon na die skooldans gaan. Daarom kies Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan.

Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te gaan kan waar word.

Maar hoe woon jy twee partytjies tegelyk by? Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.