My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Dagboek van 'n Dork 3: Stories van 'n Nie-So-Talentvolle Popster deur Rachel Renée Russell

Write a review
R 165.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Julie 2020

Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wereld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.

In Dagboek vir 'n dork: Stories van 'n niesotalentvolle popster hou Nikki se skool ’n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey ’n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan ’n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou ’n drukkie te gee!

Standaard afleweringsterme is van toepassing.