My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Derde gety deur Zandra Bezuidenhout

R 250.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Augustus 2021 

Derde gety dui op 'n oorgang waarin hede en verlede versmelt. 'n Nuwe tyd-ruimte van ewewig, besinning en tuiskoms breek aan, waarby uiteenlopende onderwerpe uit 'n ryk ervaringswêreld betrek word. Die bundel behels 'n verskeidenheid beeldryke verse, met 'n fyn aanvoeling vir o.m. skoonheid in al haar manifestaties, menslike verhoudings en deurgaans ook 'n maatskaplike bewustheid. Die taalgebruik is vindingryk maar helder, en die gedigte getuig van 'n besonderse poëtiese vakmanskap.