My Cart

Close

Die Afrikaners - Verkorte en Aangevulde Uitgawe deur Hermann Giliomee

Write a review

R 300.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R350.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN TWO WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO!

Publikasiedatum: Maart 2018

Hermann Giliomee, top-historikus, is die aanbieder van die 26-episode kykNET-reeks, Die Afrikaners in beeld, in samehang waarmee dié boek gepubliseer word.

Hy het talle toekennings ontvang vir die oorspronklike boek waarop die reeks
gebaseer is, die topverkoper The Afrikaners, en word gesien as die wêreldkenner van dié onderwerp.

Die Afrikaners in beeld bied die kern van die langer akademiese werk in leesbare Afrikaans aan vir 'n moderne leserskap. Talle omstrede aspekte van Suid-Afrika se verlede en die rol daarin van die groep mense wat mettertyd na hulself as 'Afrikaners' sou verwys word in kleur en geur in storievorm vertel, sodat lesers met 'n vars, soms uitdagende perspektief op ons verlede gelaat word.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.

Hello You!

Join our mailing list