My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Die avonture van Kuifie – Die stukkende oor deur Hergé (Word Jan 2022 Verwag)

R 130.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Skeepversending Vertraag.

Publikasiedatum: Januarie 2022 - Voorafbestellings Nou Oop!

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

 

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as ’n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

 

In Die stukkende oor word ’n fetisj, gemaak deur die Arumbaya-stam, uit die Etnologie-museum in Brussel gesteel om net die volgende dag weer teruggesit te word. Maar Kuifie besef dit is ’n vervalsing, en die spoor na die oorspronklike fetisj neem hom tot in Suid-Amerika.