My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Die beste kinderverse van Tienie Holloway deur Tienie Holloway, Wendy Maartens, & Alida Bothma (Word Apr 2021 Verwag)

R 250.00
Quantity
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: April 2021 - Voorafbestellings Nou Oop!

Met Die beste kinderverse van Tienie Holloway kan jonk en oud van voor af die vreugde van Tienie Holloway-verse ontdek en in die proses terugkeer na die eenvoud van doodgewone dinge - padkos, pannekoek, pantoffels wat slof, touspring, 'n windpomp, waatlemoen, 'n toktokkie wat klop, of sommer net appelkooskonfyt op 'n sny brood!

Vandag is daar amper nie 'n generasie wat nie hier en daar 'n versreël of strofe uit 'n Tienie Holloway-vers onthou nie. Ongelukkig is haar bundels dun gesaai en nog net hier en daar op 'n biblioteekrak in 'n plattelandse dorp te vinde. Die beste kinderverse van Tienie Holloway is saamgestel deur Wendy Maartens en van pragtige volkleurillustrasies voorsien deur Alida Bothma.