Die beste raaiselboek deur Heidri Mittendorf (Word Jul 2022 Verwag)

Regular
R 120.00
Sale
R 120.00
Regular
R 0.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nog nie beskikbaar nie!

Publikasiedatum: Julie 2022 - Voorafbestellings Nou Oop!

“Het jy geweet ...?” Die beste manier om jouself uit te daag en pret te hê is deur hierdie boek te koop; jou brein is gewaarborg om bollemakiesie te slaan! In hierdie prettige aktiwiteitsboek is daar blokraaispeletjies, syferspeletjies en ander raaisels wat perfek is vir ouer kinders in die laerskool!