Die Chris Barnard-prys – 24 Stories

Regular
R 192.00
Sale
R 192.00
Regular
R 240.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Maart 2020

Vier en twintig kortverhale deur die skrywers op die kortlys van Minimal Press en Die Chris Barnard-prys se kortverhaalwedstryd vir 2020. Die stories dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe. Die skrywers is Renette Vosloo, Hendie Grobbelaar, Gert van Jaarsveld, Marolene Snyders, Gerda Niemann, Paula Paxton, Sanet van der Westhuizen, Wikus van der Schyff, Johann van der Walt, Bets Koen, Amanda de Meillon, Antoinette Venter, Elizabeth Hentschel, Helena Mellett, Stephanie Rappard, Riaan Palmer, Nico Schamrel, Jenny Robson, Aniel Botha Karsten en Jayne Bauling..