Die Dao van Daan van der Walt deur Lodewyk G Du Plessis

Regular
R 340.00
Sale
R 340.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

 

 

 

Publikasiedatum: April 2018

 

 

  • WENNER VAN DIE UJ-DEBUUTPRYS 2019
  • WENNER VAN DIE W.A. HOFMEYR-PRYS VIR AFRIKAANSE FIKSIE 2019

Toe Daan van der Walt, 'n eerstydse Kalahari-boer, 'n vertigo-aanval kry, laai sy vervreemde seun hom by 'n monnikeklooster in China af.

Onder leiding van Meester Yang moet Daan tai chi doen in 'n poging om sy balans te herstel. Maar daar is ook iets anders wat aan Daan vreet, iets wat hy van sy hart móét afkry voor hy sy weg na die hiernamaals kan vind.

Dalk is dit tyd dat hy aan Magrieta, sy oorlede vrou, skryf en sê dat hy haar liefgehad het.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.