Die goeie suster deur Henda Olivier

Regular
R 232.00
Sale
R 232.00
Regular
R 290.00
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 3-5 dae!

Publikasiedatum: Oktober 2020 

Die geheim van ʼn goeie leuen is om altyd bietjie waarheid by te voeg ...

ʼn Baie sterk debuut in die domestic noir genre met ʼn onbetroubare verteller en ʼn onverwagse wending teen die einde.

Hierdie keer is die rolle omgeruil: Die vrou is die een wat die obsessie met ʼn manlike objek ontwikkel. Die verhaal speel op emosionele vlak met die leser; jy sal voortaan twee maal dink oor “toevallige” ontmoetings of vriendskappe.