Bedside Table Reads
Who doesn't love a pile of book on their bedside table. So here are lists of books that we love arranged in our very own way to help you find the perfect book, or at least have fun trying.
Publikasiedatum: September 2019
Die Kameraadskap van die Ring is uiteengedryf. Party berei hulle sonder hoop voor vir oorlog teen die oeroue boosheid van Sauron. Ander kry te kampe met die verraderlikheid van die towenaar Saruman.
Slegs Frodo en Sam bly oor om die vervloekte Ring van Mag na Mordor – die donker koninkryk waar Sauron heers – te neem en te vernietig. Hulle gids is Gollum, listig en hebsugtig, ’n slaaf van die ring wat almal die verderf in lei.
Só vervolg hierdie manjifieke topverkoper, ’n verhaal vol avontuur wat met Die Kameraadskap van die Ring begin het, en met ’n oorrompelende hoogtepunt in Die Koning keer terug ten einde loop.
Standaard afleweringsterme is van toepassing.
Who doesn't love a pile of book on their bedside table. So here are lists of books that we love arranged in our very own way to help you find the perfect book, or at least have fun trying.
What's new at UPPERcase, every month we release a newsletter featuring the coming months books, events and so much more, subscribe below to never miss a newsletter again.
Get your news releases on our online store or in our physical store. If you don't see the new book you are looking for, pop us an email and we'll help you find it!