Die hoofman se dogter 38 deur Jean Yves-Ferri (Word Feb 2022 Verwag)

Regular
R 150.00
Sale
R 150.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nog nie beskikbaar nie! 

Publikasiedatum: Februarie 2022 - Voorafbestellings Nou Oop!

Pandimonium en opstand wink op die horison! Die berugte Galliese hoofman Vercinegetorix se dogter word deur die Romeine gesoek. Sy gaan kruip weg in ’n klompie ontembare Galliërs se dorpie – die enigste plek waar sy veilig is. Natuurlik sorg hierdie tienermeisie, Adrenalien, vir naelbytoomblikke!

 

Die hoofman se dogter is die 38ste boek in die gewilde Asterix-reeks.