Die koala wat wou klou deur Rachel Bright & Jim Field

Regular
R 150.00
Sale
R 150.00
Regular
Sold Out
Unit Price
per 
Tax included.
SKU
- +

Nasionale aflewering 15-21 dae!

Publikasiedatum: Junie 2020

Kevin die koala hou nie van verandering nie. Nee! Hy hou daarvan dat als bly net soos dit altyd is. Hy sit bo in sy boom en kou blare, en kyk af na die ander diere wat heerlik onder rondspeel. Die ander diere nooi hom af te klim en saam te speel, maar hy wil daarvan niks weet nie. Tot op ’n dag, wanneer sy geliefde boom begin kraaaaak ... en alles verander.

Dis ’n oulike rymboek oor hoe om dapper te wees en nuwe dinge aan te durf, pragtig geïllustreer deur Jim Field.

Standaard afleweringsterme is van toepassing.