My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R550.00 IN SOUTH AFRICA. INTERNATIONAL SHIPPING CURRENTLY SUSPENDED!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR EMAIL COMMUNICATION.

PRICES ARE EXCLUSIVE TO THE WEBSITE AND MAY DIFFER FROM IN STORE PRICES!

CLICK & COLLECT CUSTOMERS WILL RECEIVE AN EMAIL AND PIN CODE WHEN COLLECTION IS READY FOR PICK UP. 

Die Lanternswaaier deur SD Fourie

R 220.00
Quantity
- +

Nasionale aflewering 7-14 dae!

Publikasiedatum: Junie 2020 

Die jong Sophie Lourens se pa dwing haar om saans ’n lantern te swaai en skepe op die rotse te laat loop sodat strandjutters daarop buit kan maak. ’n Matroos van een van dié sinkende skepe vervloek die Lourens-gesin en hul nageslag. In Die Lanternswaaier word die sondes van die vaders en hul skynheiligheid verken. Ou geraamtes klim uit die kas en die vloek van die matroos kom klop aan elke nuwe geslag se deur. Sal Sophie dit kan vryspring? En wie sal haar hart kan wen, Robert of Kerneels?

Standaard afleweringsterme is van toepassing.