My Cart

Close

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey deur Charl-Pierre Naudé

R 330.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 10/18

WENNER VAN DIE UJ-PRYS 2019

Op ’n dag in die vroeë sewentigs merk ’n afgeleë Noord-Kaapse gemeenskap ’n gebou in hul midde waar voorheen net braak grond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . .

Lees ook oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een keer gelewe het, oor die jong man wat so skaam was dat hy nie op foto’s kon vertoon nie, en oor die intense liefdesverhouding van ’n paartjie wie se lewenspaaie net vir ’n paar sekondes gekruis het.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list