Die onsigbare pou deur Zirk van den Berg
- Regular
- R 208.00
- Sale
- R 208.00
- Regular
- R 260.00
Sold Out
- Unit Price
- per
Tax included.
Nasionale aflewering 3-5 dae!
Publikasiedatum: April 2022
Die Afrikaanse sanger bekend as Ober leef daadkragtig, raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete.
Jare later belig sy agent, Sybie, hierdie gebeure in ’n plakboek van woorde: ’n verhaal van vriendskap, kreatiwiteit en sukses teen die agtergrond van politieke omwenteling van die ’70’s tot ’90’s. Ondanks die sukses groei verwyte en verwydering. En tog, toe Ober vir Sybie ’n laaste keer nodig het, laat vaar hy alles om te keer dat sy vriend iets verskrikliks aanvang