My Cart

Close

Die Portier deur Pat Stamatélos

R 250.00

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R700.00.

Publikasiedatum: 04/09

Max, ’n kinderboekskrywer, is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Sy terapeut moedig hom aan om meer kontak met ander mense te maak, en dis hier waar hy ’n nuwe lewe begin: by Strübenhof Hospitaal, as portier. Omring deur pasiënte en dikwels eksentrieke personeel van dié privaat hospitaal, begin Max besef dat die lewe nie altyd hartseer eindes hoef te hê nie. En dat hy selfs kan uitreik na mense om hom.

’n Simpatieke maar steeds humoristiese roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.

Standard delivery terms apply.

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.

Hello You!

Join our mailing list