My Cart

Close

FREE DELIVERY FOR ORDERS OVER R450.00 IN SOUTH AFRICA. DELIVERY WITHIN FOUR WEEKS VISIT TERMS FOR MORE INFO. INTERNATIONAL SHIPPING AVAILABLE!

EMAIL TO ORDER OUT OF STOCK ITEMS OR ITEMS NOT FOUND ON OUR WEBSITE!

PLEASE CHECK YOUR SPAM BUCKET FOR CONFIRMATION EMAILS.

Die reus Van der Bees deur Elli Woollard

Write a review
R 150.00
Quantity
- +

Publikasiedatum: 07/18 

Die reus Van der Bees is ’n nare ou brompot, en as hy honger raak, dan more en knor die grompot:

“Fie! Faai! Fam! Fou!

Ek’s lus vir knaag. Ek’s lus vir kou.

Ek soek na ’n kind wat ek gou kan verslind.

’n Kind vir my pan en sy voornaam is Jan!”

Hierdie boek geskryf deur Elli Woollard en pragtig geïllustreer deur die bekende en bekroonde Benji Davies, vertel die verhaal van die reus wat op soek is na ’n kind vir sy maaltyd. ’n Seun genaamd Jan het ’n ander reus by ’n boontjierank uitoorlê – dus, wie sal dan nou beter smaak op ’n reusebord as dié klein karnallie.

Standard delivery terms apply. 

Out of stock items can be ordered. Contact robyn@uppercasebooks.co.za to place your order.